The Last Desert Blogs 2016

Amanda De Kock

4

Posts

The Last Desert (2016) blog posts from Amanda De Kock

28 November 2016 12:28 pm (GMT-03:00) Buenos Aires, Georgetown

Ons is oppad terug, reeds in die Drake Passage en dit is glad nie weer die Drake Lake wat ons oppad hierheen gehad het nie. Die see is rof en ons swing rond hier op die MV Plancius. Kan glad nie rondloop sonder om vas te hou nie.

Comments: Total (4) comments

Danie Smit

Posted On: 29 Nov 2016 04:24 am

Well done Amanda en baie geluk!!

Gerfa Scholtz

Posted On: 29 Nov 2016 02:26 am

Baie, baie geluk! Kan nie wag om jou te sien nie!! Ons boek jou-wil ALLES in detail hoor, asb. So bly vir jou!! Ek moet gaan....dis tyd vir Norman... ;-)x

Adele De Kock

Posted On: 28 Nov 2016 06:12 pm

Dis hoendervleis stuff!!! Jy is fantasties!

Hettie Viljoen

Posted On: 28 Nov 2016 04:27 am

Dit klink na die ervaring van 'n leeftyd. Wel gedaan, Amanda. Jy het ongelooflik goed gedoen - jou ystervrou!

25 November 2016 09:54 am (GMT-03:00) Buenos Aires, Georgetown

Dag 4 is kortgeknip deur vreeslike koue yswind op ons stage.

Comments: Total (7) comments

Charles De Villiers

Posted On: 27 Nov 2016 05:42 am

Baie trots op jou Sus!!

Riaan Jacobs

Posted On: 27 Nov 2016 04:04 am

Hi Amanda, Dit klink ongelooflik en wat n ervaring is dit nie. Geniet elke oombelik en geluk met jou wonderlike tye. Voorwaar n inspirasie, dankie!

Juanita Steenekamp

Posted On: 26 Nov 2016 07:07 pm

Ons dink elke dag aan jou. Nog 'n race wat my kan afmerk op jou bucket list, sterkte aan jou in die koue. Juanita

Jeansre Engelbrecht

Posted On: 26 Nov 2016 07:51 am

sjoe, amanda! wat n wonderlike ervaring!!! jy is n inspirasie vir vele!!! sterkte!! jxx

Ma Una & Pa Gerhard De Kock

Posted On: 25 Nov 2016 03:07 pm

Ai Amanda ons staan verstom vir jou wonderlike deursettingsvermoë, ons is trots op jou! byt net vas, Julle boorman het water raakgeboor, Ons is soooo bly. Hope liefde en gebede

Gerda Scholtz

Posted On: 25 Nov 2016 10:30 am

Net deur hier te lees, kry ek koud. Klink moeilik, maar asemrowend en "once-in-a-lifetime". Welgedaan met jou vasbyt. Amper daar, maar geniet. Dink heeltyd aan jou.

Michael Botes

Posted On: 25 Nov 2016 10:11 am

Dit klink voorwaar na 'n avontuur en 'n belewenis - geniet elke oomblik. Nog net twee skofte - die pylvlak...jy weet mos hoe om vinnig klaar te maak! Sterkte.

25 November 2016 09:52 am (GMT-03:00) Buenos Aires, Georgetown

Ons het sopas 2x Orca

Comments: Total (1) comments

Michael Botes

Posted On: 25 Nov 2016 10:08 am

Dit is iets wat ek graag ook sal wil sien.

23 November 2016 02:53 am (GMT+08:00) Beijing, Chongqing, Hong Kong, Urumqi

Ongelooflike 2 dae agter die rug! In

Comments: Total (6) comments

Hettie Viljoen

Posted On: 25 Nov 2016 06:47 am

Jy doen fantasties, Amanda. Vasbyt - min dae oor!

Kristinet Van der westhuizen

Posted On: 24 Nov 2016 01:59 pm

hierdie is verseker een van daai 'once in a life experiences'. As jy en die familie weer in die Kaap is, sal jy moet kom kuier. ek wil alles hoor, soos in ALLES. jy doen ongelooflik goed en ek 'brag' by almal wat ek ken met jou. seker jou seuns wens hulle kon in die sneeu rond hardloop. nou maar toe, geniet, en lekker snow shuffle

Gerda Scholtz

Posted On: 24 Nov 2016 09:25 am

Baie bly vir jou en baie trots! Welgedaan!!

Michael Botes

Posted On: 24 Nov 2016 05:37 am

Fantasties.

Morne & Ilana Landman

Posted On: 23 Nov 2016 06:33 pm

Hi Amanda, ons volg die gebeure aan hierdie kant. Hou so aan. Ons is baie trots op jou.

Adele De Kock

Posted On: 23 Nov 2016 12:27 pm

Jy is 'n yster - ek is so beindruk! Bid baie! Geniet dit! Adele